Tuisblad | Wat is ‘n lipovisor | Hoe dit werk | Voordele en gebruike | Inligting vir dokters| Kontak ons


ONTDEK DIE VOORDELE VAN LIPOSUIG IN HOË DEFINISIE

WAT IS ‘N LIPOVISOR


Lipovisor™ is ‘n unieke toestel. Hierdie toestel is ontwikkel en getoets deur Centro Medico Privato “Lazzaro Spallanzani” in Reggio Emilia (Lazzaro Spallanzani Private Mediese Sentrum).
Dit gee die operateur die vermoë om onmiddelik vet deposito’s op ‘n realistiese manier in die liggaam waar te neem.

Lipovisor™ skandeer die area en vertoon dan die hoeveelheid vet neerslag teenwoordig, voor, gedurende en na ‘n liposuiging of lipomodellering prosedure. Hierdie drie dimensionele beelde is moontlik gemaak deur hoë definisie tegnologie

Dit is alom bekend dat in kosmetiese of terapeutiese behandelings, soos lipomodellering, liposuiging of enige ander soortgelyke verslanking of vorming behandeling van vetselle , gespesialiseerde tegnici benodig word om die presiese hoeveelhede en verspreiding van die vet weefsel te bepaal vir suksesvolle verwydering van die oormaat.

In ooreenstemmende operasies is dit essensieel om ‘n voorafbepaalde hoeveelheid vet selle te handhaaf om mooi liggaamslyne te vorm, terselfdertyd is die resultaat van onvoldoende versameling of ‘n gebrek aan vet selle, wat deur ‘n nalatige operateur geskep word, ‘n waarneembare golwende vel en esteties onooglike vlekke.

In die laaste geval sou dit nodig wees om ‘n opvolg operasie te doen om die oormaat vet neerslae te verwyder , wat noodwendig die pasiënt in ongemak gaan plaas. Selfs oormatige verwydering van vet deposito’s sal die pasiënt negatief beïnvloed , omdat dit permanente knoppe en duike in die vel sal agterlaat en dit sal haas onmoontlik wees om dit agterna permanent reg te stel of te verbloem

Kenmerkend van hierdie tipe operasies is dat die tegnikus of die dokter hom geheel en al op sy eie sensitiewe waarneming verlaat. Die gevolg is voor die handliggend , dit is onmoontlik om met absolute sekerheid presies te bepaal hoeveel vet om te verwyder , of nog belangriker, nie te verwyder nie
Lipovisor™ verwyder al die onsekerheid uit die operasie deur presiese en betroubare skanderings van die weefsel en die vet neerslag, daardeur word die liposuiging of lipomodellering ‘n presisie prosedure met behulp van ‘n rekenaar (HDL – Hoë Definisie Liposuiging).







VIDEO

Watch the video »

Download the brochure
Easily download the complete Lipovisor™ brochure in pdf format

Request the DVD
Send the following request to receive a copy of the DVD presentation

 
Kontak ons