Tuisblad | Wat is ‘n lipovisor | Hoe dit werk | Voordele en gebruike | Inligting vir dokters| Kontak ons




INLIGTING VIR DOKTERS

LIPOSUIGING IN HOË DEFINISIE

Indien u ‘n dokter is en belangstel om Lipovisor™ te gebruik sal u bruikbare inligting op hierdie bladsy vind hoe om Lipovisor™ uit te toets of aan te koop

Hoe om Lipovisor™ te koop. Indien u Lipovisor™ wil aankoop, kan u ons verkoopkantoor direk by die kontakte bladsy sal vind.

Lipovisor™ word direk van ons vervaardigingsaanleg verkoop, sonder om deur enige middelman (bv. kleinhandelaars, ens.) te gaan. Hierdeur bied ons u die beste tegnologie teen ‘n lae prys aan.

Lipovisor™ kan by u kamers afgelewer word in enige land ter wêreld deur ‘n private koerier.
U sal Lipovisor™ met ‘n volledige handleiding ontvang (insluitend foto’s en gedetaileerde verduidelikings), alhoewel u dit nie regtig sal nodig kry nie, aangesien die toestel so maklik, eenvoudig en voor die hand liggend is om te gebruik.

Reg van Terugsending. Soos deur die wet bepaal word, is elke dokter geregtig daarop om die toestel binne 10 dae na afleweringsdatum terug te stuur.
Waarborg en kliëntesteundiens. Lipovisor se 2-jaar waarborg dek alle foutiewe werking.
Ons verskaf onmiddelike kliëntediens vir enige verwante probleme. Kontak slegs ons kantoor by info@miltonltd.com of stuur ‘n inligtingsnavraagvorm en binne ‘n paar uur sal een van ons privaat koeriers by u kamers wees om die toestel op te haal, waarna dit herstel en binne ‘n paar dae aan u terugbesorg sal word.

Probeer Lipovisor™ Ons personeel is ten volle beskikbaar om enige vrae wat u mag hê te beantwoord. U kan ons enige tyd kontak vir meer informasie of om u gratis, geen verpligting, proeflopie te toets.
Op hierdie wyse kan u die voordele van Lipovisor™ eerstehands ervaar tydens die gebruik van ‘n liposuigingprosedure.
Deur dit in aksie te sien, kan u sy eienskappe en sy eenvoudige werking waardeer.

Reserveer u proefneming sonder enige verpligting Alle Lipovisor™demonstrasies word by die Centro Medico Privato Lazzaro Spallanzani (Lazzaro Spallani Private Mediese Sentrum) in Reggio Emilia gedoen.
Om ‘n proeflopie met Lipovisor™ te reserveer, kan u ons verkoopkantoor direk skakel by info@miltonltd.com of ‘n informasie navraag vorm stuur wat u sal vind op die kontakte bladsy.

Finansiering en Huur Dokters kan die totale bedrag van u Lipovisor™ finansier.
Ter aanvulling hiervan, kan ons ook verskeie persoonlike huuroplossings en finansiële opsies bied.

Wêreldwye Erkenning Chirurge wat ‘n Lipovisor™ besit kan ‘n gratis bekendstelling op ons webtuiste in die afdeling genoem “Kies jou Dokter” plaas. U sal wêreldwye sigbaarheid verkry, aangesien ons webtuiste in alle belangrike soekenjinbladsye teenwoordig is (bv. google, yahoo, ens.).

Gereserveerde area Dokters wat oor ‘n Lipovisor™ beskik, sal gratis toegang hê tot die gereserveerde en eksklusiewe area. Hier sal u wenke ontvang oor liposuiging, lipomodellering, en advies hoe om u Lipovisor™ beter te gebruik.







VIDEO

Watch the video »

Download the brochure
Easily download the complete Lipovisor™ brochure in pdf format

Request the DVD
Send the following request to receive a copy of the DVD presentation

 
Kontak ons