| Liposuiging
in hoë definisie
Welkom by die Afrikaanse webtuiste
van Lipovisor
|
 |
Lipovisor™ is ‘n unieke toestel . Hierdie toestel is
ontwikkel en getoets deur Centro Medico Privato “Lazzaro
Spallanzani” in Reggio Emilia (Lazzaro Spallanzani
Private Mediese Sentrum).
Dit gee die operateur die vermoë om onmiddelik
vet deposito’s op ‘n realistiese manier
in die liggaam waar te neem... (more) |
Liposuiging
Liposuiging
chirurgie is hoog in aanvraag , spesifiek omdat daar
gelokaliseerde vet deposito’s verwyder kan word
, waar dit andersins... (more)
|
|
Hoe
dit werk
Lipovisor™
is ‘n apparaat wat die hoeveelheid vetdeponering
in die liggaam noukeurig skandeer en vertoon. Dit is
‘n...
(more) |
|

|